Alexis Saelemaekers
Voorkoms
Saelemaekers in 2022 | |||
| Persoonlike inligting | |||
|---|---|---|---|
| Geboortedatum | 27 Junie 1999 | ||
| Geboorteplek | Sint-Agatha-Berchem, België | ||
| Lengte | 1,80 m[1] | ||
| Speelposisie | Vleuelagter | ||
| Klubinligting | |||
| Huidige klub | AC Milan | ||
| Nommer | 56 | ||
| Jeugloopbaan | |||
| 2010-2012 | V. Beersel-Drogenbos | ||
| 2012-2018 | Anderlecht | ||
| Seniorloopbaan* | |||
| Jare | Span | Kere† | (Doele)† |
| 2018-2020 | Anderlecht | 57 | (2) |
| 2020 | → AC Milan (leen) | 13 | (1) |
| 2020– | AC Milan | 134 | (8) |
| 2023-2024 | → Bologna (leen) | 30 | (4) |
| 2024-2025 | → Roma (leen) | 22 | (7) |
| Nasionale span‡ | |||
| 2015 | België o/16 | 1 | (0) |
| 2017-2018 | België o/19 | 4 | (0) |
| 2018-2020 | België o/21 | 12 | (0) |
| 2020– | België | 26 | (3) |
| * Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga. en korrek soos op 24 Mei 2026. † Kere uitgedraf (Doele). | |||
Alexis Jesse M. Saelemaekers (gebore 27 Junie 1999) is 'n Belgiese professionele sokkerspeler wat as 'n vleuel of vleuelagter vir die Serie A-klub AC Milan en die Belgiese nasionale span speel.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Alexis Saelemaekers: Biography". AC Milan. Besoek op 30 Augustus 2022.