Arbeidsterapie
Voorkoms
Arbeidsterapie is 'n gesondheidsberoep wat fokus op die kliënt en om hom/haar betrokke te maak in aktiwiteite van die alledaagse samelewing.[1] Arbeidsterapeute doen dit deur die aktiwiteit aan te pas tot by die kliënt se vermoë.[1]
Arbeidsterapeute werk met kliënte wat die vermoë verloor het om aan basiese aktiwiteite deel te neem as gevolg van fisiese-, verstandelike-, emosionele- of kinders met ontwikkelingsprobleme. [2]
In Suid-Afrika kan mens arbeidsterapie by die volgende instansies studeer:[3]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- 1 2 http://otasa.org.za/about-otasa/
- ↑ "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Julie 2019. Besoek op 5 Februarie 2019.
- ↑ "Occupational therapist" (in Engels).[dooie skakel]
- ↑ http://www.uct.ac.za
- ↑ http://www.ukzn.ac.za
- ↑ http://www.ul.ac.za
- ↑ "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Januarie 2021. Besoek op 5 Februarie 2023.
- ↑ http://www.ufs.ac.za
- ↑ http://www.uwc.ac.za
- ↑ http://www.wits.ac.za
- ↑ http://www.up.ac.za