Ventraal
Voorkoms
Ventraal is 'n term in anatomie wat maagkant beteken. Dit is van die Latynse woord venter, wat buik beteken, afgelei.
'n Ventrale liggaamsdeel lĂȘ aan die maagkant, of voorkant van die liggaam, as die liggaam in sy standaard anatomiese posisie gehou word. Die teenoorgestelde ligging is dorsaal.
Voorbeelde
[wysig | wysig bron]- Die hak van die voet lĂȘ dorsaal en die tone lĂȘ ventraal.
- Die kneukels van die hand lĂȘ dorsaal, terwyl die handpalm ventraal lĂȘ.