Gaan na inhoud

aantrek

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek trek aan   
(in bysin)   ... dat ek aantrek  
Verlede Tyd  ek  het aangetrek  
Onbepaalde wys aan te trek   
Teenwoordige deelwoord aantrekkend   
Verlede deelwoord aangetrokke
aangetrekte   
aan +‎ trek
aan‱trek

    Betekenisse

  1. (chemie), (fisika) Om danksy 'n krag voorwerpe na mekaar toe te laat beweeg
  2. (biologie) Om aan te lok, om 'n aansporing te gee om nader te kom
  3. Om jou liggaam met klere te bedek

    Voorbeeldsinne

  1. 'n Elektroskoop is 'n apparaat wat wys hoe ladings met mekaar reageer. Spesifiek dat lading mekaar aantrek en afstoot.[1]
  2. Paraferomone het 'n soortgelyke aksie as feromone (chemiese stowwe wat deur wyfies afgeskei word om mannetjies aan te trek).[2]
  3. Die twee het albei vir Halloween soos skoenlappers met pragtige pienk vlerke aangetrek.[3]

    Antonieme

1,2: Afstoot
3: Uittrek

    Afgeleide woorde

1,2: Aantrekking

    Vertalings

  Vertalings:   1. deur 'n krag
Engels: attract(en)
Nederlands: aantrekken(nl)
Sotho (Noord-): gogela
Sotho (Suid-): hohela(st)
Tswana: gogela(tn)
  Vertalings:   2. aanlok
Engels: attract(en)
Nederlands: aantrekken(nl)
Sotho (Noord-): gogela
Sotho (Suid-): hohela(st)
Tswana: gogela(tn)
  Vertalings:   3. met klere bedek
Engels: dress(en), put on(en)
Nederlands: aantrekken(nl)