konteks
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
|  konteks  |  kontekste   |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
|  konteksie  |  konteksies  |
- Â Â
 (lĂȘer)
- konâąteks
  Â
Betekenisse
- Die verband waarin iets voorkom; inligting wat help om 'n situasie te verstaan; samehang.
  Â
Voorbeeldsinne
- In die sinne: "Ek haal my geld uit die bank" en "Ek sit op die bank", kan die betekenis van die woord 'bank' slegs uit die konteks afgelei word.
  Â
Vertalings
| Â Â Vertalings:Â Â Â konteks | |||
|---|---|---|---|