nitraat
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
|  nitraat  |  nitrate  |
- niâątraat
  Â
Betekenisse
- (chemie) Die suurres van salpetersuur, 'n ioon met formule NOâ3, en die soute of esters wat dit bevat as ioon of funksionele groep
  Â
Voorbeeldsinne
- Wanneer nitraat onder sekere omstandighede tot abnormale hoë vlakke styg, kan dit baie giftig vir herkouers wees.[1]}
  Â
Vertalings
| Â Â Vertalings:Â Â Â | |||
|---|---|---|---|