Izjefsk
Voorkoms
Izjefsk Ижевск Иж, Ижкар | |
|---|---|
Stad | |
Die ligging van Oedmoertië in Rusland | |
| Koördinate: 56°50′N 53°11′O / 56.833°N 53.183°O | |
| Land | |
| Deelgebied | Oedmoertië |
| Stigting | 1760 |
| Regering | |
| • Tipe | Stad-okroeg |
| • Burgemeester | Aleksandr Oesjakof |
| Oppervlak | |
| • Totaal | 316 km2 (122 vk. myl) |
| Bevolking (2013) | |
| • Totaal | 632 913 |
| Tydsone | UTC+04:00 |
| Webwerf | http://www.izh.ru/ |
Izjefsk (Russies: Иже́вск; Oedmoerts: Иж, Ижкар, Izj, Izjkar) is die hoofstad van die Republiek van Oedmoertië, ’n federale deelgebied van Rusland. Dit is geleë aan die Izj-rivier in die westelike Oeralgebergte. Die bevolking in 2013 was 632 913.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Amptelike webtuiste (en) (ru)
- Die strate van Izjefsk (ru)
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Izjefsk.
Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia