Gaan na inhoud

asma

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  asma     
   
(lêer)
as•ma
(medies) 'n algemene chroniese inflammatoriese siekte van die lugweë. Simptome sluit in hyging, hoes, borsbenoudheid, en kortasem.
Smogagtige omgewingstoestande, hoë humiditeit en intense lugbesoedeling is geneig om hoër voorkoms en herhaling van asma te veroorsaak.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: asthma(en)
Nederlands: astma(nl) v/m of o