Karintië
Voorkoms
| Landsvlag | Landswapen |
|---|---|
| (Besonderhede) | (Besonderhede) |
| Basiese gegewens | |
| Ampstaal: | Duits en Sloweens[1] |
| Hoofstad: | Klagenfurt |
| Stigting: | 1919 |
| Oppervlakte: | 9 536,83 km² (5de) (1 Januarie 2024) |
| Bevolking: | 570 167[2] (6de) (1 Januarie 2026) |
| Bevolkingsdigtheid: | 60 inwoners / km² (8ste) |
| Bruto binnelandse produk - Totaal (2024) - % per inwoner |
28,3 miljard €[3] 49 582 € |
| Werkloosheidsyfer: | 4,3 %[4] (2024) |
| Buitelanders: | 10,9 %[5] (2020) |
| Volkslied (Landeshymne): | Kärntner Heimatlied |
| ISO 3166-2: | AT-2 |
| Amptelike webwerf: | www.ktn.gv.at |
| Politiek | |
| Eerste minister: | Daniel Fellner (SPÖ) (sedert 7 April 2026) |
| Regerende partye: | SPÖ en ÖVP |
| Setels in die parlement (Landtag) (36 setels) (2018: 36 setels): |
SPÖ 15 (2018: 18) FPÖ 9 (9) ÖVP 7 (7) TK 5 (5) |
| Laaste verkiesing: | 5 Maart 2023 |
| Volgende verkiesing: | 2028 |
| Parlementêre verteenwoordiging | |
| Stemme in die Federale Raad (Bundesrat): | 4 (van 60) |
| Kaart | |
Karintië (Duits: Kärnten, [ˈkɛʁntn̩], ⓘ; Sloweens: Koroška, [kɔˈɾóːʃka], ⓘ) is 'n deelstaat van die land Oostenryk. Dit beslaan 'n oppervlakte van 9 536,83 km² en het 'n bevolking van 570 167 in 2024 gehad. Karintië is in 1919 na die ontbinding van Oostenryk-Hongarye gestig en is in die suide van Oostenryk geleë. Dit grens aan die deelstate Tirol (Oos-Tirol) in die weste, Salzburg in die noordweste en Stiermarke in die noordooste. In die suidweste grens dit aan Italië en in die suidooste aan Slowenië. Klagenfurt is die hoofstad en met 'n bevolking van sowat 95 000 ook die grootste stad van Karintië.
Administratiewe distrikte
[wysig | wysig bron]| Distrikte en Statutêre stede | Kenteken | Oppervlakte | Bevolking[6] | Aantal munisipaliteite | ||
|---|---|---|---|---|---|---|
| Stede | Markdorpe | |||||
| Klagenfurt | K | 120,11 km² | 94 796 | 1 | 1 | – |
| Klagenfurt-Land | KL | 765,59 km² | 58 681 | 19 | 1 | 5 |
| Feldkirchen | FE | 558,56 km² | 30 340 | 10 | 1 | – |
| Hermagor | HE | 808,02 km² | 18 766 | 7 | 1 | 2 |
| Sankt Veit | SV | 14 93,67 km² | 56 157 | 20 | 4 | 9 |
| Spittal | SP | 2 763,99 km² | 78 365 | 33 | 3 | 10 |
| Villach | VI | 134,89 km² | 59 585 | 1 | 1 | – |
| Villach-Land | VL | 1 009,33 km² | 64 700 | 19 | – | 10 |
| Völkermarkt | VK | 907,49 km² | 42 308 | 13 | 2 | 3 |
| Wolfsberg | WO | 973,79 km² | 54 075 | 9 | 3 | 4 |
Stede
[wysig | wysig bron]
|
|
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ (de) "Bundesrecht konsolidiert: Gesamte Rechtsvorschrift für Volksgruppengesetz, Fassung vom 1.1.2014". Bundesministerium für Finanzen. 2023. Besoek op 10 Mei 2026.
- ↑ (de) "Statistik Austria – Bevölkerung zu Jahresbeginn nach administrativen Gebietseinheiten (Bundesländer, NUTS-Regionen, Bezirke, Gemeinden) seit 2002 (ODS)". Statistiek Oostenryk. 1 Januarie 2025. Besoek op 10 Mei 2026.
- ↑ (de) "Wirtschaftsleistung der meisten Bundesländer 2024 fast unverändert" (PDF). Statistiek Oostenryk. 9 Desember 2025. Besoek op 10 Mei 2026.
- ↑ (de) "Arbeitslose, Arbeitssuchende". Statistiek Oostenryk. 13 Maart 2025. Besoek op 10 Mei 2026.
- ↑ (de) "Bevölkerung am 1.1.2020 nach detaillierter Staatsangehörigkeit und Bundesland". Statistiek Oostenryk. 1 Januarie 2020. Besoek op 6 Julie 2022.
- ↑ (de) "Bevölkerung zu Jahresbeginn 2002–2017 nach zusammengefasster Staatsangehörigkeit – Kärnten". Statistiek Oostenryk. Besoek op 6 Julie 2022.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]| Wikimedia Commons bevat media in verband met Karintië. |
- (en) Toerisme-inligting oor Karintië op Wikivoyage
- (de) Amptelike webwerf
- (en) "Kärnten". Encyclopædia Britannica. Besoek op 10 Mei 2026.
| Deelstate van Oostenryk | |
|---|---|
|
| |